Pragtuiste vir Otjozondjupa se streeksraad
Die Otjozondjupa-streeksraad het in September verlede jaar dié nuwe hoofkantoor op Otjiwarongo betrek. Die gebou, ontwerp deur die Windhoekse argitek Marley Tjitjo, is teen ’n koste van nagenoeg N$17 miljoen opgerig, sê mnr. Okeri Kasete. Hy is die waarnemende hoofstreeksbeampte vir Otjozondjupa. Foto Ronelle Rademeyer


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie