Polisiebaas in selfkwarantyn
Polisiebaas in selfkwarantyn

Polisiebaas in selfkwarantyn

Ronelle Rademeyer
Ronelle Rademeyer - Die inspekteur-generaal van die Namibiese polisie, lt.genl. Sebastian Ndeitunga, is in selfkwarantyn tuis in afwagting op die toetsuitslag van een van sy gesinslede wat moontlik Covid-19 kon opgedoen het.
Hy het vanoggend by navraag aan Republikein gesê mense wat nie by isolasie- en kwarantynreëls hou nie, stel die lewe van ander in gevaar.
"Dié gedrag moet gekriminaliseer word," meen hy.
Lees die volledige berig môre in Republikein.

Foto: Argief

Kommentaar

Republikein 2026-02-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer