Polisie tob oor Rukoro se begrafnis

Die polisie probeer vasstel wie die skuld moet kry vir die verbreking van Covid-19-regulasies tydens die begrafnis van die Ovaherero-opperhoof die naweek.
Ronelle Rademeyer
Ronelle Rademeyer – Die polisie stel ondersoek in na die gebeure Sondag toe honderde mense vanaf Windhoek, Okakarara en elders na Okahandja gereis het vir die begrafnis van die o
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer