Polisie streng oor Covid-regulasies

Ondanks die streng Covid-inperkings, was ’n groot aantal mense nog die naweek ná 21:00 in Windhoek se strate.
Sanet de Waal
Claudia Reiter – Die Namibiese polisie het Vrydag en Saterdagaand patrollies gehad om die publiek se nakoming van Covid-19-regulasies te monitor. Die adjunkminister van inligting
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer