Polisie sny op begeleiding vir BBP's
Hoewel die polisiehoof sê die verandering in polisiebegeleiding is gemaak om koste te bespaar, is sommige munisipale amptenare van mening die besluit is polities gemotiveerd.
Ogone Tlhage – Die Namibiese polisiehoof, lt.genl. Sebastian Ndeitunga, het opdrag gegee dat sekere munisipaliteite se verkeersdienste nie meer by die regering se baie belangrike
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 10:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie