Polisie onderbreek San-vergadering
Polisie onderbreek San-vergadering

Polisie onderbreek San-vergadering

Tradisionele leiers sê vergade­rings kan nie sonder die hoof se kennis en toestemming gehou word nie.
Catherine Sasman
Catherine Sasman - Die Namibiese polisie by die Maroelaboom-kantoor word daarvan beskuldig dat hulle verlede Donderdag probeer het om 'n vergadering te keer wat verskeie San-gemeenskappe in die Na‡aJaqna-bewaringsgebied in die Tsumkwe-Wes-gebied gehou het.

Bronne sê meer as 50 mense het by die Omatako-kerksaal byeengekom waar hulle onder meer antwoorde wou hê oor die 22 onwettige nedersetters wat deur die hoërhof beveel is om teen 20 November hul onwettige heinings af te breek en hulself en hul bees uit die gebied te verwyder.

Van dié nedersetters het intussen by die hooggeregshof aangeklop om die afsetting te keer, maar volgens bronne blyk dit asof nie een van hulle al aanstaltes gemaak het om te trek nie.

Volgens bronne was nog 'n kwessie op die agenda 'n bespreking oor die moontlikheid om 'n nuwe tradisionele leierskap te kies.

''n Beampte van die !Kung tradisionele hof, mnr. Issaskar Soub, het gesê hoof Glony Arnold van die !Kung tradisionele owerheid se sekretaris, mnr. Agarob ''Alla'' Sauseb, het met minstens vyf gewapende polisiebeamptes by die vergadering aangekom en aan die aanwesiges gesê hulle mag nie ''n vergadering sonder Arnold se toestemming hou nie.

Hy het gesê Arnold, polisiebeamptes by Maroelaboom asook ''n raadslid van die kiesafdeling moet skriftelik en lank voor ''n geskeduleerde vergadering daarvan ingelig word.

Maar eintlik, het Soub gesê, is Arnold na die vergadering genooi hoewel sy nie opgedaag het nie.

Soub het gesê ná Sauseb die kerksaal verlaat het, het die polisie gesê die vergadering moet verdaag. Die polisie het blykbaar ook vir hulle gesê hulle het geen reg om hul eie leiers te verkies nie.

'n Gemeenskapsaktivis, mnr. Raino Eino, het blykbaar aan die polisie gesê hulle sou met die vergadering voortgaan. Daarna het 'n woordewisseling tussen die polisie en die groep ontstaan. “Dit was amper soos ''n oorlog,” sê Soub. “Daar was ''n groot stryery.”

Sauseb het bevestig hy is saam met die polisie na die vergadering. “Mense kan nie net in die hoof se arena inkom en ''n vergadering hou sonder dat sy die agenda goedgekeur het nie. Ons keer dit as daar nie toestemming is nie, omdat sulke vergaderings mense deurmekaar maak. As sulke vergaderings gehou word, moet ons leiers daar wees om te hoor wat word gesê,” het Sauseb gesê.

Daarop het Soub gevra: “Het ons nie regte om vrylik bymekaar te kom om ons sê in hierdie land te sê nie? Het ons nie die reg tot verkiesings in hierdie land nie? Hoekom mag ons nie vergaderings hou nie?”

Eino het gesê San-gemeenskappe sal aanhou veg dat hul regte erken word.

Die polisie by die Maroelaboom-kantoor kon nie vir kommentaar bereik word nie.



AGTERGROND

Ná die hoërhof in Augustus beslis het dat 22 onwettige nedersetters die Na‡aJaqna-bewaringsgebied moet verlaat, is hoof Arnold en Sauseb deur gemeenskapslede daarvan beskuldig dat hulle met die ontwettige toekenning van grond, hoofsaaklik aan buitestanders, voortgaan.

Die gemeenskappe het ook gekla dat selfs ''n hoërhofbevel nie die onwettige nedersetters keer nie.

Hoof Arnold en haar adviseur, mnr. John Arnold jr., het intussen gesê slegs sy het die reg om grond toe te ken.

Ontevrede San-gemeenskappe wat die wyse bevraagteken waarop hoof Arnold as hoof van die tradisionele owerheid ingesweer is, sê hulle sou eerder hul eie leierskap wou verkies.

Kommentaar

Republikein 2024-05-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%