Polisie moet opdok ná vrou se aanranding

'n Vrou wat in 2017 deur 'n polisielid aangerand is, sal 'n tiende van die N$100 000 ontvang waarvoor sy die polisie aanvanklik gedagvaar het.
Jana-Mari Smith
Jana-Mari Smith – 'n Hoërhofregter het N$10 000 aan 'n vrou toegeken nadat bevind is dat sy in 2017 deur 'n polisiebeampte tydens ondervraging in die gesig geslaan is.Dié bedra
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer