Polisie keer beplande protesaksie
Betogers wil voor die Walvisbaai-stadsaal en raadskantore op Kuisebmond kamp opslaan totdat aan hul versoeke gehoor gegee word.
Otis Finck op Walvisbaai - Die polisie het ingegryp en 'n beplande optog en protesaksie deur plakkers, agterplaashuurders en grondloses op Walvisbaai gekeer.Sowat 'n honderd mense
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie