Polisie as mees korrupte beskou
Bitter min voorvalle van korrupsie word aangemeld, hoofsaaklik omdat mense bang is vir viktimisasie.
Elvira Hattingh - Namibiërs beskou die polisie as die land se mees korrupte beamptes en tot 78% is van mening dat nasionale korrupsievlakke uitsonderlik hoog is. Tog is Namibiërs
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie