Pohamba lei AU-sending in Ghana
Ghanese gaan môre stembus toe om vir nuwe parlementslede en ''n president te stem, midde beskuldigings van die opposisie dat die huidige regering die ekonomie wanbestuur het.
''n Groot eer het oudpresident Hifikepunye Pohamba te beurt geval. Hy is gevra om die Afrika-unie (AU) se korttermyn-verkiesingwaarneming-sending na Ghana te lei.Die AU-afvaardig
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie