Plaasverkoop boemerang

'n Suid-Afrikaner wat probeer het om Namibiese wette te omseil, het lelik pak gekry in Namibië se hooggeregshof.
Ronelle Rademeyer
'n Suid-Afrikaner se appèlaansoek in Windhoek se hooggeregshof teen 'n getroude paartjie wat hul plaas in die Maltahöhe-distrik aan hom verkoop het, is verlede maand van die hand
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer