Plaaseienaar aangekla ná raakskoot

'n Klag van poging tot moord is teen 'n plaaseienaar aanhangig gemaak, alhoewel niemand nog in verband met die skietery in hegtenis geneem is nie.
Elvira Hattingh
Elvira HattinghDie vlaag van veediefstal in die Grootfontein-omgewing is die afgelope naweek opnuut tot 'n spits gedryf toe 'n plaaseienaar 'n vermeende veedief met 'n geslagte bee ...