Plaasbestuurder ernstig in aanval gewond
Die vraag het ontstaan of die aanval met ’n gewapende rooftog in die vroeë oggendure die vorige dag op Omaruru verband hou.
Henriette Lamprecht – Drie vermeende aanvallers het ’n vroulike plaasbestuurder Maandagaand op die plaas Hoog Genoeg aan die oostekant van die Erongo-berge aangerand en geskiet
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie