Plaasaankope ‘is niemand se besigheid’

Volgens die ministerie van verdediging kan nie van hom verwag word om rekenskap oor grondaankope te gee nie.
Denver Kisting
Denver Kisting – Die minister van verdediging, mnr. Penda ya Ndakolo, hou vol die ministerie het nié die plaas Otjisemba gekoop nie.Behalwe dat hulle nie tans geld daarvoor het
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer