Pikkewyne vrek glo weens voëlgriep

Monsters en organe van dooie pikkewyne is twee weke gelede reeds na die laboratorium in Windhoek gestuur.
Tanja Bause
Tanja Bause - Dooie Afrika-pikkewyne word steeds op Halifax-eiland naby Lüderitz, in die see en op strande in dié omgewing ontdek. Sedert die vrektes aan die begin van Desember 2
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer