Peugeot, Opel nou op Walvisbaai vervaardig

Die doel van die aanleg is om 5 000 motors per jaar teen 2020 te vervaardig en die hele suider-Afrika van voertuie te voorsien.
Erwin Leuschner President Hage Geingob het gister amptelik die aanleg van die Franse motorvervaardiger PSA in Walvisbaai ingehuldig – en self 'n Peugeot 5008 toetsbestuur wat op
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer