Petrolprys mik vir N$14
Die ministerie sê die stygende pryse word hoofsaaklik aan twee faktore toegeskryf: die wêreldwye prys per vat verfynde olie, asook die wisselkoers.
Elvira Hattingh Die prys van brandstof verhoog môre om 00:01 wéér – dié keer met 50 sent per liter vir petrol en 70 sent per liter vir diesel.Dit beteken die prys vir 95-ok
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie