Petrolprys daal dalk sowaar in Junie!

Die rede vir die oorverhaling op brandstof is ’n skerp daling in internasionale brandstofpryse die afgelope maand.
Hanlie Stadler – Selfs met ’n koolstof-kinkel in die kabel is daar goeie nuus vir motoriste – mits hulle petrol eerder as dieselvoertuie ry.Die finale oorverhaling op petrol
...

Kommentaar

Republikein 2025-08-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer