Petisie oor maklike borgtog
Die voorsitter van die Kleine Kuppe-buurtwag meen misdadigers word te maklik op borgtog vrygelaat en pleeg dan ander misdade.
Francoise Steynberg - Namibiërs is keelvol vir misdaad en gaan dit nie langer gadeslaan nie. 'n Petisie oor die Namibiese regstelsel wat die nasie faal deur borgtog aan gewoontem
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie