Pes kan ’n miljard se druiwe-uitvoere kelder
Die Oosterse vrugtevlieg het waarskynlik van Zambië af na Namibië versprei en hou ’n bedreiging vir uitvoermarkte in.
Elvira Hattingh - Die Oosterse vrugtevlieg (Bactrocera dorsalis), wat onlangs mango’s in die Zambezistreek besmet het, kan Namibië se vrugte- en groente-uitvoermarkte bedreig. N
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie