Perde onder die patriotte
Die Independent Patriots for Change (IPC), geteister deur interne struwelinge, het gister ontken dat me. Ciske Howard van Swakopmund, voorsitter van die Erongo-streekraad, tydens 'n vergadering in Windhoek geskors is.
Adolf Kaure in Swakopmund en Toivo Ndjebela (Namibian Sun) – 'n Gewilde opposisiepolitikus van Swakopmund sê sy is geskors omdat sy teen 'n verdagte kollega op Hentiesbaai wou o
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie