Penny en Jerry se doppies geklink
Die anti-Geingob sentimente wat deur sowel me. Pendukeni Iivula-Iithana as mnr. Jerry Ekandjo in die aanloop tot die Swapo-kongres verlede jaar in die openbaar geuiter is, het waarskynlik nou sy tol geëis.
Estelle de Bruyn - Die eerste hoë koppe in die regering van pres. Hage Geingob het gister gerol toe die minister van binnelandse sake en immigrasie, me. Pendukeni Iivula-Ithana, e
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie