Penguin-klub oorheers met vangste
Ná 34-en-'n-halfuur se hengel was Corné Burger die nasionale tophengelaar vir onder 16's, terwyl Lydia Cilliers (vroue), Brandon Grane (o.21-mans) en Henri Snyman (senior mans) ook as Namibiese kampioene bekroon is.
Tielman van Lill - Die 2019 nasionale strandhengelkampioenskap van die Namibiese Strandhengelvereniging is die afgelope naweek by drie verskillende gebiede suid en noord van Hent
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie