PDM plaas AA-boere op nasionale agenda

Regstellende aksie-boere sê hulle lewer uit hul eie sakke 'n groot bydrae tot grondhervor­ming, maar geniet nie dieselfde voordele as boere wat deur die regering hervestig is nie.
Jana Smith
Jana-Mari Smith - Die Popular Democratic Movement (PDM) se leier, mnr. McHenry Venaani, sê die finansiële modelle wat veroorsaak dat regstellende aksie-boere (AA-boere) sukkel om
...

Kommentaar

Republikein 2025-08-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer