PDM: Is Namibië in weermag se greep?

Die aankoop van twee plase ter waarde van sowat N$70 miljoen in ‘n tyd wat Namibië finansieel onder druk is, is ‘n bron van groot kommer vir die PDM.
Die tesourier-generaal van die Popular Democratic Movement (PDM), mnr. Nico Smit, sê die minister van verdediging, mnr. Penda ya Ndakolo, se erkenning dat hy onbewus is van die we
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer