Pastoor verkrag glo tienerseuns

Die kerk het na bewering reeds sy interne ondersoek afgehandel en het die pastoor 'n skeidingspakket aangebied.
Augetto Graig
Augetto Graig – 'n Pastoor wat tereg staan op vier klagte van verkragting van vier minderjarige seuns, is op borgtog vrygelaat.Die seuns is almal onder 14 jaar en een is so jonk
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer