Partylys: PDM gaan appelleer

Die leier van die amptelike opposisie sê ofskoon hulle die oppergesag van die wet respekteer, kan hulle nie na die hof se pype dans nie.
Denver Kisting
Denver Kisting – Die leier van die Popular Democratic Movement (PDM), mnr. McHenry Venaani, het gistermiddag gesê die amptelike opposisie gaan appelleer teen ’n kieshofuitspra
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer