Parkfooie styg

Die bewaringsfooi sal vir die Wildprodukte-trustfonds aangewend word, en vir die bestuur en onderhoud van infrastruktuur in nasionale en wildparke, wildbeskerming en wetstoepassing, asook vir mens-dier-konflik.
NAMPA
Die ministerie van die ­omgewing en toerisme het 'n nuwe toegangsfooi vir parke en 'n bewaringsfooi inge­stel wat vanaf 1 April 2021 geldig is.In 'n mediaverklaring wat Donderdag
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-13

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer