Paralimpiërs se skedule

Atletiek vir gestremdes
Andrew Poolman
Die drie Namibiërs se volledige skedule by die 2020 Paralimpiese Spele in Tokio (Namibiese tye aangedui):

LAHJA ISHITILE, 24 jaar

T11-klas (blind), met gids Sydney Kamuaruuma
Verspringfinaal – vandag, 02:30
400 meter uitdun – vandag, 04:09
400 meter semifinale – vandag, 12:40 / 12:48
400 meter finaal – Saterdag 28 Augustus, 04:45
200 meter uitdunne – Donderdag 2 September, 03:02 / 03:10 / 03:18 / 03:26
200 meter semifinale – Vrydag 3 September, 02:39 / 02:47
200 meter finaal – Saterdag 4 September, 12:29

JOHANNES NAMBALA, 30 jaar

T13-klas, swaksiende

100 meter uitdunne – Sondag 29 Augustus, 05:28 / 05:35 / 05:42

100 meter finaal – Sondag 29 Augustus, 12:53

400 meter uitdunne – Woensdag 1 September, 13:19 / 13:27

400 meter finaal – Donderdag 2 September, 02:54

ANANIAS SHIKONGO, 35 jaar

T11-klas (blind), met gidse Sem Shimanda (400) en Even Tjiviju (100)

400 meter uitdunne – Saterdag 28 Augustus, 04:52 / 05:01 / 05:10

400 meter finaal – Sondag 29 Augustus, 12:35

100 meter uitdunne – Woensdag 1 September, 02:42 / 02:50 / 02:58 / 03:06

100 meter semifinale – Woensdag 1 September, 14:12 / 14:21

100 meter finaal – Donderdag 2 September, 12:10

FOTO
Die Namibiërs in hul drag voor die openingseremonie in Tokio. Van links is Sem Shimanda (gids), Johannes Nambala, Ananias Shikongo, Even Tjiviju (gids), Lahja Ishitile en Sydney Kamuaruuma (gids). Foto verskaf

Kommentaar

Republikein 2025-12-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer