Pandemievoos of bloot net lusteloos? Dís wat makeer
Verlede jaar se staat van inperking het die meeste mense kwarantynvoos gehad. Vanjaar bly baie van ons egter lewensvoos.
Jana Marx – Jy is nie depressief nie, jy’s net . . . af. As iemand vra hoe dit gaan, antwoord jy “oukei”. Jy kan nie jou vinger daarop lê nie. Dit gaan beslis nie sleg nie
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie