Pandemiemaatreëls hou hepatitis E in toom

Die installasie van sanitasie­geriewe in informele neder­settings – in reaksie op Covid-19 – het gehelp om hepatitis E te bekamp.
Jana-Mari Smith
Jana-Mari Smith – Drie jaar nadat hepatitis E in Namibië uitgebreek het en waaraan tientalle mense dood is, het die reaksie op die Covid-19-pandemie gehelp om nuwe infeksies en
...

Kommentaar

Republikein 2026-07-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer