Pandemie knak vrywilligertoerisme

Vrywillige werkers op lodges het 'n groot bydrae tot hul inkomste gelewer, wat weer verskeie bewaringsprojekte gesteun het.
Francoise Steynberg
Francoise Steynberg - Die impak van die Covid-19-pandemie op vrywillige werker-toerisme (voluntourism) is geweldig. Die toerismebedryf is geknak en kry tans geen inkomste uit inte
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer