Pakistan sê nee vir ollie-invoere

Namibiese grootvoete gaan nie meer na die Lahore-dieretuin uitgevoer word nie.
Francoise Steynberg
Francoise Steynberg - Die Pakistanse regering het hul aansoek om ’n permit teruggetrek om Namibiese olifante na ’n dieretuin in Lahore in te voer. “Die invoerpermit vir olifa
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer