Pad gesluit vanaf 4x4-parkeerarea tot by Sossusvlei
Pad gesluit vanaf 4x4-parkeerarea tot by Sossusvlei

Pad gesluit vanaf 4x4-parkeerarea tot by Sossusvlei

Henriette Lamprecht
NMH se hooffotograaf, Tanja Bause, berig van Sossusvlei Namibia Wildlife Resorts (NWR) en die Namibiese polisie het die pad vanaf die parkeerterrein tot binne die vlei wat slegs met 4x4-voertuie aangepak kan word, gesluit het. Volgens Bause kan die vlei nou slegs bereik word deur die sowat 5 km tot by Sossusvlei per voet aan te pak. Die boete sê Bause is volgens NWR-personeel N$3 000 per persoon sou dié waarskuwing verontagsaam word.

Kommentaar

Republikein 2025-12-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer