Pack Safari is RTA-wenner
            
                                                            Pack Safari is as 2019 se wenner van die Verantwoordelike Toerisme-toekennings (RTA) in die toeroperateur-kategorie by die Namibië Toerisme Ekspo aangewys. Op die foto ontvang me. Lara Potma (links) die toekenning van die minister van die omgewing en toerisme, mnr. Pohamba Shifeta. Foto Francoise Steynberg
                                    
            
        

                
                        
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie