Paartjie van die jaar: Nastasja en Clyde
Nastasja en Clyde Besser is tydens die onlangse Namibië Toerisme Ekspo as die wenners van Republikein se Bruidspaar van die Jaar-kompetisie aangewys. In tweede plek is Johanna en Phillip Brendenkamp en Whitney en O’Barry Davids is derde. Foto Tanja Bause
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie