Paaieowerheid se beursie krimp

’n Toekenning van N$2,1 miljoen uit die nasionale begroting is maar ’n druppel in die emmer gegewe die RA se N$1,256 miljard-tekort.
Augetto Graig
Die Paaieowerheid (RA) se geldsake lyk duister ná slegs N$2,1 miljoen tydens die 2018-’19 nasionale begroting aan hulle toegeken is.Dieselfde bedrag is in die vorige finansiële
...

Kommentaar

Republikein 2025-11-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer