Paaieowerheid hof toe gesleep oor slaggat
Die Paaieowerheid word gedagvaar deur 'n padgebruiker wie se voertuig verlede jaar afgeskryf is nadat hy 'n gevaarlike slaggat getref het.
Jana-Mari Smith – Mnr. Angaleni Asipala eis N$165 612 in skadevergoeding weens die Paaieowerheid (RA) se nalatigheid om die C44-Tsumkwe-grondpad behoorlik in stand te hou en
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie