Paaie saai verwoesting oor afgelope Kersnaweek

Voetgangers veral was dié naweek slagoffers van ongelukke waar voertuie weggejaag het.
Augetto Graig
Augetto Graig - Terwyl Namibiërs familie en vakansiebestemmings probeer bereik, plaas die land se onveilige paaie 'n demper op baie se vreugde. Die Namibiese polisie het amptelik
...

Kommentaar

Republikein 2026-08-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer