Pa en seun se blad geskud

Ek het in my loopbaan die voorreg gehad om talle staatsleiers te ontmoet, ook 'n pa en seun wat president van dieselfde land was.
Estelle de Bruyn
Estelle de Bruyn - Jare gelede, in 1993, het ek by die SAUK in Suid-Afrika op die politieke redaksie gewerk. Op die gebruiklike rotasiestelsel vir buitelandse reise saam met die pr
...

Kommentaar

Republikein 2025-08-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer