Ovaherero’s en Namas verwerp hofuitspraak
Die gemeenskappe wat ‘n hofneerlaag in Amerika gely het, sê die oorlog duur voort al het hulle die veldslag verloor.
Catherine Sasman – Die Ovaherero- en Nama-gemeenskap gaan appèl aanteken teen die Amerikaanse regter Laura Swain se uitspraak Woensdag in die federale hof in Manhattan, New York
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie