Outjo-inwoner skuldig aan dubbelmoord
Die regter het bevind die beskuldigde het teenstrydige weergawes oor die seuntjie se dood aan die polisie gegee in ’n poging om die ondersoek te belemmer.
Jacqueline Louw – Die man wat vier jaar gelede van die moord op sy meisie en haar seuntjie beskuldig is, is verlede week in Windhoek se hoërhof daaraan skuldig bevind. Regter N
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie