Outjo bou vir erfenis

Vrywilligers, skenkers en die steun van die gemeenskap skep iets uit niks, vir die toekoms.
Augetto Graig
Die mense van Outjo bou ’n erfenis vir hul toekomstige geslag, met baksteen en sweet en hul eie tyd en inisiatief. Die droom van Outjo se Legacy Centre word dag ná dag, steen n�
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer