Ousus S'mores is 'n yster
'n Hond wat 'n waentjie trek met nog 'n hondjie agterop, het al 'n bekende gesig by die Otjihase-myn geword.
Tanja Bause - S’mores, die hond wat ’n waentjie trek waarin die Yorkie Nugget sit, is glad nie ’n vreemde gesig by die Otjihase-myn buite Windhoek nie. Volgens S’mores se
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie