Ouma Selma se genesende hande

’n Boorling van Okahandja glo sy is met ’n gawe gebore.
Tanja Bause
Tanja Bause – In ’n sinkhuis in Okuryangava aan die buitewyke van Windhoek sit ’n ouma en masseer ’n twee maande oue baba, terwyl sy hom saggies stories in Nama vertel.Ouma
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer