Ouers briesend oor terughou van rapporte

Talle ouers is erg onsteld oor drie skole in die hoofstad wat rapporte teruggehou het weens beweerde wanbetaling.
Maria Eiseb
Maria Eiseb - Met die sluiting van staatskole laas week is verskeie ouers uiters omgekrap toe drie hoërskole in Windhoek geweier het om rapporte te gee aan diegene met uitstaande
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer