Oudregter Simpson Mtambanengwe sterf
'n Voormalige appèlregter van die hooggeregshof, oudregter Simpson Mtambanengwe, is gisteraand (Woensdag) in die ouderdom van 87 jaar in Windhoek oorlede.
Hy is in 1994 as regter in die hoërhof aangestel en het later appèlregter geword waar hy in die hooggeregshof diens gedoen het tot met sy aftrede in 2002.
Hy was van Zimbabwe afkomstig.
Hy is in 1994 as regter in die hoërhof aangestel en het later appèlregter geword waar hy in die hooggeregshof diens gedoen het tot met sy aftrede in 2002.
Hy was van Zimbabwe afkomstig.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie