Oudlanddros se verhoor uitgestel

Die verhoor van 'n voormalige regsbeampte is vir bykans 'n jaar uitgestel.
Jacqueline Louw
Jacqueline Louw - Me. Hileni Kavara (35), 'n voormalige landdros wat teregstaan op twee strafregtelike klagte, moet op 12 November 2018 weer in die streekhof in Windhoek verskyn.La
...

Kommentaar

Republikein 2026-10-08

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer