Oud SA-kolonel uit Soedan op pad huis toe
Hy was voorheen 'n kolonel in die Suid-Afrikaanse Weermag (SAW) en sy vrylating is Woensdagaand wyd op Facebook-groepe aangekondig.
Alet van der Walt “Ons is ongelooflik opgewonde omdat William huis toe kom,” sê Charmaine Endley Quinn, die suster van oudkol. William Endley.Quinn sê dit is bevestig dat die
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie