Oud-Namibiër en bekende Afrikaanse digter kuier in Windhoek
Daniël Hugo, ’n oud-Windhoeker en befaamde Afrikaanse digter en vertaler, kuier op die oomblik in Namibië. Hou Kollig dop vir sy onderhoud met Republikein waarin hy onder meer gesels oor sy nuwe vertaalwerk waarna lesers kan uitsien, sy kinderjare in Windhoek en sy gunstelingdigter.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie